Nuut uit die pen van Vera Wolmarans: Die Misverstand

by Monique 0 Kommentaar
Nuutste van Vera Wolmarans

Nuutste van Vera Wolmarans

Willemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met ’n operaster en hy het ’n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?

O, die onvervulde liefde! Dit behoort te sorg vir ‘n tone-krul-lekker lees! Dankie, Vera.

 

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>