2013 volgens WordPress!

by Alta Cloete 0 Kommentaar

Sydney opera house 1

The concert hall at the Sydney Opera House holds 2,700 people. This blog was viewed about 15,000times in 2013. If it were a concert at Sydney Opera House, it would take about 6 sold-out performances for that many people to see it.

In 2013, there were 78 new posts, growing the total archive of this blog to 491 posts. There were 77pictures uploaded, taking up a total of 54 MB. That’s about a picture per week.

Ongelukkig vertrou ek nie die gegewens heeltemal nie, want ek sien toe toevallig raak die post wat hulle as die besigste van die jaar noem, het in 2010 verskyn!

Maar detail maak seker nie saak nie, die belangrikste is dat ons steeds hierdie forum het om mekaar se werk te sien en vir lesers om dit ook te sien!

Dankie, Monique!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>