Lekker week, LAPA-familie!

by Romanza 0 Kommentaar

Ai, daai Maandagmôre-blues. Wanneer jy en jou bed weer soos jong verliefdes is en jou dagtake soos die struikelblokke wat julle moet oorkom. Ja-nee, daar is niks moeiliker as om op ‘n Maandagoggend die luiheid van die naweek af te skud nie. So hiermee, sê ons: “Wakker word! Die werklikheid roep!” Maar ons wens jou ook ‘n lekker, vrugbare week toe!

Hoop jou werk is ‘n geliefde vriend en nie ‘n onwelkome vyand nie!

blog

Kommentaar (0)

  1. AntwoordBets Smith
    Baie dankie! Dis natuurlik nog erger wanneer die Maandag ook die begin van die nuwe kwartaal is. :)
    • Antwoordcliffordenen
      Eina! Sterkte Bets, ek weet hoe lekker lui leerlinge is. Ek kan nog goed onthou hoe ek van my onderwysers verwag het om my te inspireer. Nie 'n maklike taak nie.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>