#WCW: Chanette Paul-heldinne

by Romanza 0 Kommentaar

Vandag skop Chanette Paul se EWEBEELD-toer in die noorde af! Maak seker jy kom kuier vanaand saam  by Wilgestraat 10, Hennopspark in Centurion om 18:00. En omdat dit #WCW  (Woman Crush Wednesday) is, wil ons weet  wie is jou gunsteling Chanette Paul-heldin?

ewebeeld

Hoop ons sien jou daar!

sign_off

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>