Seisoen van liefde en troues ….

by Romanza 0 Kommentaar

Nog ‘n Maandag is hier en ons beweeg al hoe nader aan Kerstyd. Dit is ook daardie tyd van die jaar wat wit rokke, pragtige skoene en happily ever afters (ons hoop) al hoe meer te siene is. In die 2006 fliek, Aquamarine, sê een van die karakters dat liefde die naaste ding aan towerkuns vir die mensdom het.

En wat is ‘n mooier viering van liefde as ‘n verlowing? Wat was die mees romantiese verlowing wat jy al ooit self beleef, gesien het in ‘n fliek of raak gelees het?

Die een waaroor ek mal is, Runaway bride, waar die heldin Maggie Carpenter – die held Homer Eisenhower Graham (Ike) se woorde net so aan hom herhaal. Dit is hier onder, maar kortweg sê sy liefde is harde werk, maar dis ook die moeite werd.

Runaway-Bride-wedding-movies-7428787-1024-768Runaway-Bride

Die groot vraag in Runaway bride!

look-i-guarantee-there-ll-be-tough-times-i-guarantee-that-at-some-point-one-or-both-of-us-is-gonna-want-to-get-out-of-this-thing-but-i-also

Kommentaar (0)

  1. AntwoordBets Smith
    Reblogged this on Bets se Blog.
  2. AntwoordMadelie Human
    Reblogged this on SKRYWERS SKRYF.
  3. AntwoordMadelie Human
    GREAT, Cliffordene! <3
  4. AntwoordLeana
    Dankie Madelie ☺

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>