Dis Desembermaand!

by Romanza 0 Kommentaar

Is daar iets so mooi soos ‘n Desembermaand? Jy ruik die vakansiedae om die draai, voel die son oor jou vel speel en proe die opgewondenheid soos roomys op jou tong. Dit is die gelukkigste tyd van die jaar vir my. Alles voel mooi, vars en heerlik.

Wat is jou Desemberplanne? Gaan jy na die see? Hou jy ‘n staycation (vakansie by die huis)? Of gaan jy soos ek verlore raak tussen al die boeke waarvoor ek nie hierdie jaar kan gekry het nie?

Wat jy ook al aanpak, geniet die laaste maand van die jaar.

kersfeees facebook

Kommentaar (0)

  1. Antwoordkristelloots
    Die Kersliedere, ook ek is mal oor die Kersliedere. Van Bony M vir die derduisendste keer tot by Piet Smit se "Hierdie Kind." Magic!
    • Antwoordcliffordenen
      Ja, dit is. gewoonlik kry dit mens in die regte mood vir die seisoen!
  2. Antwoordkristelloots
    Ek verjaar ook in Desember, let wel, let wel. :) En het kleinyd altyd geglo die feestyd is spesiaal rondom my verjaarsdag gereël.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>