Liefde tydens oorlog

Ek is mal oor historiese verhale en ek is mal oor Bets Smith, in Onder ‘n sterrehemel en Goue dagbreek (wat in hierdie maand verskyn) kry ek twee vir die prys van een. Onder ‘n sterrehemel ontwikkel Catriona Fraser en Rudolf Dreyer se liefde ten spyte van haar vader se vete met die Dreyers en die begin van die Anglo-Boereoorlog.

Onder 'n sterrehemelGoue dagbreek (2de Uitgawe)

Esté Meyer Jansen uit Witrivier het met Bets gesels oor dié roman, geskiedenis en haar liefde vir skryf: Luister gerus self na die gesprek: http://maroelamedia.co.za/blog/afrikaans/boeke/luister-bets-smith-bespreek-die-liefde-geskiedenis-en-n-roman/

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>