Hallo weer!

Ek hoop jy is bederf vir Valentynsdag! Dina Botha vertel dat romanse nie vir haar oor geskenke en kerslig ete is nie, maar herinneringe! Ek is geneig om saam te stem. Hier deel ons ons eie herinneringe – die bekendstelling van KATERINA SE MOJO. Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het.

15-01-29-mojo_006-epos  kristel-loots-4   kristel-loots-7  kristel-loots-11

Vir meer foto’s besoek: http://blogs.litnet.co.za/izak/2015/02/14/die-rooi-partytjie-vir-die-roekelose-katerina-se-mojo/

Onthou om saam met ons te kom kuier Woensdagaand!

Valentynsaand

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>