Ewebeeld

Madri Victor het met Chanette Paul gesels oor Ewebeeld by Woordfees 2015.

Chanette het gesê die web van emosionele mishandeling waarin vrouens beland  fassineer haar al lank. Sy takel die tema in Eendag op ’n Maandag, Raaiselspieël en Ewebeeld aan.

10250257_1595081190704820_5180573125902320856_n12-Maart0007

Volg die link om na die gesprek te luister:  http://lapa.bookslive.co.za/blog/2015/03/20/potgooi-madri-victor-gesels-met-chanette-paul-oor-ewebeeld-by-woordfees-2015/

Ewebeeld is weer beskikbaar, nadat die eerste druk van 6 000 binne drie maande uitverkoop het.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>