VAN WAAR DIE INSPIRASIE: Vriende met voordele

Cecilia Nortjé vertel oor die gebeurtenis wat Vriende met voordele geïnspireer het.

vriende met voordele high res

Wat het die storie geïnspireer? Ons was by iemand se troue en toe ons uit die kerk stap was daar tafels met eetgoed onder lieflike doringbome waar die gaste moes kuier terwyl die bruidspaar foto’s neem. Ons kon die hele fotosessie dophou en terwyl hulle so dolgelukkig poseer beleef ek een van my berugte siniese oomblikke: sê nou net die fotograaf (‘n vrou) glo glad nie aan die huwelik nie … Hoe neem sy sulke foto’s? Maar waarom glo sy nie aan happy ever afters nie? En toe kom sit Vasti in my kop.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>