Die lummel, Jaco

Naam: Jaco Liebenberg

Ouderdom: 36 jaar oud

Hare: Bruin

Oë: Ligbruin oë

Woon in: Pretoria

Werk: Hy is ’n besigheidsman

Waarom is hy ’n held?

Hy wou ridderlik wees en die heldin, Karmi, veilig na haar motor vergesel. Hy het egter beskerming nodig, toe sy hom met ’n judo-move oor haar skouer gooi.

Goeie punt: Sy glimlag is vol sjarme.

Wil jy saam met ’n lekker dag geniet? Jy kan hom vind in Ballerina en die lummel!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>