Alexa Steyn 1 Alexa Steyn is die skrywersnaam van Bets Hoogenboezem wat op haar geboortedorp Modimolle  (voorheen Nylstroom) woon. Om te skryf is haar jarelange passie en sy het verskeie skryfskole  bygewoon om haarself beter toe te rus. Onder haar suksesse is tydskrifverhale en kleuterstories. Sy  glo dat fantasie ’n belangrike ontvlugting vir baie mense bied en dat die romanse as genre ’n  positiewe uitwerking het op die leser se psige. Sy is passievol oor die natuur, kyk graag voëls en hou  van lees en musiek.

Son in die suide HoëresDroomseisoenOmpad in die vreemde (laeres)

Alexa se boeke:

  • Son in die suide
  •  Ompad in die vreemde
  •  Droomseisoen

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>