Kom gesels met jou gunstelingskrywer, skryf ’n resensie oor haar jongste titel en vier elke mylpaal met haar.  Hou net jou curser op die woord SKRYWERSPROFIELE en wag tot die lysie met name verskyn.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordAdele Reynders
    Woon en werk in Pretoria, maar verkies dit om in Marloth park te wees. Sy glo dis waar haar drome waar word. Laaste drie boeke wat deur Lapa gepubliseer is Volmaan, As jy maar weet en Twaalfuurman. Daar was ook vyf hardebande wat vanaf Oktober 2007 die lig gesien het - Man van vele talente, Romein van die Timbavati, Vrou in Roosbedding, Op die sewende dag en Reenboogforel. Die enigste boeke wat op die oomblik beskikbaar is, is Twaalfuurman en Volmaan.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>