Marijke Greeff is in Middelburg, Kaap gebore, maar het in die Vrystaat skoolgegaan. Aan die ou Potchefstroomse Universiteit het sy biblioteekkunde geswot. Sy het as streeksbibliotekaris op De Aar begin werk, maar ná ‘n draai in Bothaville, Kimberley, Potchefstroom en Kroonstad, is sy terug in haar geliefde De Aar. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds. Marijke is mal oor die winter, lees, skryf en die Karoo.
Kom kuier saam met Marijke op haar Facebook-blad: https://www.facebook.com/marijkegreeff12/
Ook deur Marijke Greeff:
- Onweerstaanbare passie
- Bittersoet begeerte
- Onwillig verlief
- Agter maskers
- Soleil en die sakeman
- Vry om lief te hê
- Tweede lente
- Esmeralde
- Na hoër hoogtes
- Diagnose van die hart
- Bittersoet begeerte
- Formule liefde
- En die grootste hiervan
- Een keer in ‘n leeftyd
- Sewentig maal sewe
- Vinkel en koljander
- Seerower vir Shakira
- Markies vir Melesinda
- Sewe beloftes
- Zeza en die Prins
- ‘n Ongewone meisie
- Skoonlief en die dirigent
Kommentaar (47)