Elise Keyter was vir 27 jaar ’n staatsamptenaar – die laaste 18 jaar as joernalis in die destydse Suid-Afrikaanse Kommunikasiediens. Sy het ’n aantal jare gelede afgetree en het besluit om haar droom om te skryf te verwesenlik. Sy bly saam met haar bejaarde ma in Pretoria. Sy is dol oor haar kat, hou van blokkiesraaisels en is versot op lees.
Vorige titels deur Elise Keyter:
- Miljarde sterre
- Onblusbare liefde
- Sommer net
- Skildery van liefde
- Katvoet vir liefde