SONY DSC  Juanita Aggenbach se debuutboek, Dis my geheim, wat ʼn topverkoper was, is in 2012 gepubliseer. Op die    horison ver is haar eerste romanse in die Romanza-reeks en ʼn derde boek is spoedig op pad. Wanneer sy nie    skryf nie, is sy ʼn deeltydse kriminologiedosent, en speel sy graag kitaar en klavier. Sy leef haar skryf- en  musiektalent uit, uit dankbaarheid vir die Here vir wie sy baie lief is. Sy is ʼn huishen en op haar gelukkigste  wanneer sy tyd met haar man en twee dogters in hulle huis in Durbanville spandeer.

 

 Vorige titel deur Juanita Aggenbach 

Dis my geheim (Protea Boekhuis)

 

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>