Karen de VilliersKaren de Villiers is gebore op Pietermaritzburg, maar bly die afgelope een en twintig jaar in Bloemfontein. Sy werk vir die afgelope 28 jaar in die Staatsdiens. Sy is getroud en het twee kinders.  Sy is baie lief vir lees en kamp. Op twaalfjarige ouderdom het sy haar eerste roman gelees en kon sedertdien nie ophou lees nie. Sy droom al jare daarvan om ʼn roman te skryf. Uiteindelik is haar droom verwesenlik.

 

 

Titels deur Karen de Villiers 

  • Tussen seisoene
  • Spore in die wind
  • Van altyd af
  • Olie en vuur

 

 

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>