Marie-Louise CronjeLees was van kindsbeen af Marie-Louise Cronjé se groot liefde. Haar pa was iemand wat geglo het mens kan enigiets doen solank jy net glo jy kan. Op grond van hierdie filosofie het sy haar hand aan skryfwerk geslaan en net daar het die skryfgogga gebyt en nog nooit weer laat los nie. Sy balanseer haar skryfloopbaan tussen voltydse verpleging (haar ander groot liefde) en haar gesin. Sy en haar man Patrick is drie en twintig jaar getroud en steeds beste vriende. Hulle deel hul huis en lewe met drie kinders, twee seuns en ’n dogter: haar grootste kritici en inspirasie.

Marie-Louise se boeke:

  • Temmer van haar hart
  • Man van formaat
  • Gelyke vennote
  • Eendag vir altyd

Temmer van haar hart HoëresEendag vir altyd Gelyke vennote Man van formaat  (hoëres)

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>