Petronel Louw

Petronel Louw woon in Pretoria. Sy is passievol oor skryf en vind haar muse in die mense om haar. Sy is ʼn maatskaplike werker, en die ander passie in haar lewe is om as psigoterapeut mense na innerlike genesing te begelei. Met haar kop gewoonlik hoog in die wolke bring haar man, drie kinders en ʼn kleinkind haar so dan en wan terug aarde toe. Sy is ’n aartsoptimis en ʼn ongeneeslike romantikus.

 

 

Ook  deur Petronel Louw:

  • Andolet
  • Liefste omgeeman
  • Net ons twee
  • Hartsplan
  • Jy is myne alleen

 

 

 

 

 

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>