Kom sluit aan en word deel van die Romanza-familie! Hier kan jy met gemak  die aansluitingsvorms  aflaai om aan te sluit by Romanza-klub.

Aansluitingsvorm: romanza-klub-aansluiting-2017-docx

 

Kommentaar (3)

  1. AntwoordChrista Vermaak
    Ek is lid van Romanza klub en is n lid van ATKV. Kwalifiseer ek ook van vir die karting van 10% op die maandlikse subskripsie. Christa Vermaak Telno 0814469665
  2. AntwoordSusan Botha Venter
    waar kan ek ebooks nou koop van Dina Botha die nuutste asook van die ander skrywers. Hartstog bestaan nie meer nie. Ek stel belang in ebooks.
    • Antwoordcliffordenen
      Beste Susan, Ongelukkig het die maatskappy wat ons e-boeke versprei het hulle deure gesluit. Die e-boeke se verkope word daarom tydelik gestaak totdat ons ’n alternatief in plek het. Ons sal dit op Facebook aankondig sodra dit beskikbaar is. Indien jy jou e-boeke op ’n Kindle lees, kan jy dit steeds by Amazon koop. Kontak gerus vir marib@lapa.co.za indien jy meer vrae het.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>