RomanzaLiefde

Jy is besig. Die man in jou lewe, jou werk, drome, vriende, familie en viervoetige kind neem almal tyd in beslag. Jou leesbederf word afgeskaal tot ’n hoofstuk hier, ’n bladsy daar.

RomanzaLiefde ís gemaak vir jou. Dis vinnige leesstof teen ’n bekostigbare R29,99!

En met jou liefdesverhaal kry jy ’n lekker kortverhaal by, as ’n ekstra bederf!

Waar koop jy RomanzaLiefde?

  • LAPA-webwerf
  • Amazon
  • Google Books

Man met ’n hart − Marilé Cloete
Jacques het nog nooit ’n moeilike vrou soos Jackie ontmoet nie, maar wegbly kan hy nie.

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2F3Smhl
  • Amazon: http://amzn.to/2tTfyxK
  • Google Books: http://bit.ly/2phjmn6

’n Ridder vir Sanna − Sophia Kapp
Met die eerste oogopslag, herken Sanna vir Dewalt as die een wat haar liefde waardig is. Maar albei dra swaar aan hul verlede.

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2FryBkf
  • Amazon: http://amzn.to/2IuNCDx
  • Google Books: http://bit.ly/2G5ScYj

Vir ’n oogwink – Bernette Bergenthuin
Tydens haar eerste aand by die Mulder-fees ontmoet Kassandra Korte ’n werker, Jan-Werner, en verloor haar hart.

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2tostHI
  • Amazon: http: http://amzn.to/2FNb4Kx
  • Google Books: http://bit.ly/2Hg3GaU

Roekelose harte − Marilinda Murray
Adele is op vakansie om van haar eks te vergeet, nie ’n plaasvervanger vir hom te kry nie. Maar …

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2pfYU6I
  • Amazon: http://amzn.to/2Dxeq2i
  • Google Books: http://bit.ly/2FEOqId

Net in stories ─ Rika Cloete
Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk!

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2HDNjVQ
  • Amazon:  http://amzn.to/2HEqCRw
  • Google Books: http://bit.ly/2FEOqId

’n Wye, wye horison – Madeleine Malherbe
Stella en Chris se kompas begin net dui op liefde, toe daag haar eksman op …

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2tR2Wr7
  • Amazon: http://amzn.to/2pgGIK7
  • Google Books: http://bit.ly/2FLBBb9

In die mark vir liefde ─ Louise Minnaar
Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet.

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2oUFUdc
  • Amazon: http://amzn.to/2DxfbIG
  • Google Books: http://bit.ly/2G4UhUe

Net ons twee – Petronel Louw
Een kopverlooroomblik en Rozelle en Francois se verhouding verander verewig. Skielik is hy nie meer haar broer se beste vriend en haar ‘ander ouboet’ nie, maar die man …

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2FVcBBH
  • Amazon: http://amzn.to/2Iq0cUB
  • Google Books: http://bit.ly/2HGpexN

Kersie bo-op − Bernette Bergenthuin
Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend, maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het, moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Koop hier:

  • LAPA-webwerf: http://bit.ly/2nXc6iu
  • Amazon: http://amzn.to/2pgnapt

 

Kommentaar (0)

  1. AntwoordMardie
    Mooi vriendin, nou wag ek vir daardie eerste boek van jou!!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>