Ronelle Uys fotoRonelle Uys bly al die afgelope 30 jaar plus saam met die liefde van haar lewe, op ’n plaas naby Heidelberg in die Wes-Kaap. Haar oudste seun is getroud en woon in Abu Dhabi en haar twee dogters studeer nog. Van jongs af was lees vir haar ’n groot lekkerte wat met die jare omgesit het in die wil om self te begin skryf. Sy glo net aan gelukkige eindes waar die held en heldin mekaar vir ewig en altyd liefhet. Handewerk soos hekel en brei vul haar dae wanneer sy nie lees of skryf nie.

 

Vorige titel deur Ronelle Uys:

Sy liefdesplan

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>