Tosca de VilliersTosca de Villiers word in die grasvlaktes van die Vrystaat groot en voltooi haar BCom-graad en onderwysdiploma aan die Universiteit van die Vrystaat. Nadat sy vir ’n paar jaar skoolgehou het, sprei sy haar vlerke Kaapstad toe, maar ná haar eerste kennismaking met Pretoria se jakarandabome raak sy halsoorkop verlief en besluit om net daar te bly. Sy het al kortverhale gepubliseer en haar eerste Romanza was benoem vir ’n ATKV-Woordveertjie. As sy nie skryf nie, geniet sy dit om te lees, kos te maak en foto’s te neem.

 

 

Drome word waar (Hoëres)Emma se somer

Titels vanuit haar pen:

  • Drome word waar
  • Emma se somer

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>